Ons

Bedieningsfilosofie

 

Ons sien onsself tussen die Pinkster en Driesuster Gemeentes. Ons dienste is modern maar tog behou ons die mooi vanuit die tradisionele en charismatiese bewegings. Ons probeer om dit vir mense wat skepties is oor God of kerk, nie moeilik te maak om Jesus te kan ontmoet nie. Ons aanbidding nooi jou uit om God te ontmoet en ons boodskappe is maklik om te verstaan en prakties genoeg om uit te leef.

Ons glo in die Bybel om die geïnspireerde, die enigste onfeilbare, gesaghebbende Woord van God te wees.

Ons glo in die Drie-enige Godheid wat bestaan uit Een ewige, transendentele, almagtige, persoonlike God, gemanifesteer in drie
Persone: Vader, Seun en Heilige Gees.

Ons glo in die plaasvervangende- en verlossingsoffer van die Here Jesus Christus vir die sonde van die wêreld, deur Sy letterlik fisiese dood, begrafnis en liggaamlike opstanding, gevolg deur Sy hemelvaart.

kg-bedieningE

Ons wil graag van jou hoor!

Besonderhede

90 Abraham Straat, Vanderbijlpark

(016) 004 0016

navrae@kg.org.za

 

Huweliksgroeigroep


    The World Needs a Father - Groeigroep - Registrasie





       

      Miracles Twintig 25


        Griefshare Registrasie





           

          Grootdoop Diens


            Manne Groeigroep - The Book of Josua - Louie Giglio





               

              Kindertoewyding Diens

                 

                Vroue wat Glo Registrasie


                  Mannegroep Registrasie





                     

                    Vakansie Program Registrasie



                      Dames Groeigroep - Every Good Gift







                        Mothers Design Kursus Registrasie





                           

                          Divorce Care Registrasie


                            The World Needs a Father Registrasie





                               

                              KK&K - Kultuur, Kunste & Kuier